

Virtuele
Lynnie-loerdag
2021
Hierdie is Laerskool Lynnwood se tydelike webblad.
Skool- en naskoolinskrywingsvorms is onder "Dokumente" beskikbaar.
Groei waar jy geplant is...
Virtuele Lynnie-loerdag 2021

Hierdie is nie Laerskool Lynnwood se amptelike webblad nie.
Dit is slegs die platform vir die Virtuele Lynnie-loerdag.



Die d6 Connect Toepassing is ‘n toepassing wat op u slimfoon aflaaibaar is. Alle nuutste inligting en gebeure sal dan outomaties op die toepassing opdateer word.
Die d6 Connect Toepassing is gratis onder App. Store vir iPhone en Play Store vir Android beskikbaar. Sleutel net d6 Connect in en die ikoon sal verskyn. Volg die nodige stappe om die App. af te laai deur eers te registreer en dan in te teken.
Laai die rekenaar weergawe hier af:


Die skool maak gebruik van Whatsapp groepe, aangesien dit direkte kommunikasie tussen die skool/onderwyser aan die
ouer bied.
Slegs die voogonderwyser en graadverteenwoordigers sal boodskappe kan plaas. Klasgroepe vir 2022 word in Januarie geskep.

Laerskool Lynnwood se webblad is tans onaktief.
Kontak die skool vir enige navrae rakende inskrywings vir die skool of naskool.