
Skryfbehoefte benodigdhede vir 2022
Ouers is welkom om self benodigdhede aan te koop. Hou gerus kommunikasiekanale dop vir bestelling van die bogenoemde pakkette direk by die verskaffers.
Pakkette sal dan afgelewer word voor die skool begin vir 2022.
Sien asseblief benodigdhede vir onderskeie grade.



