Covid-19 Regulasies

Laerskool Lynnwood voldoen aan al die voorgeskrewe Covid-19 protokol en riglyne.

Klik op die foto om dit te vergroot.

Laerskool Lynnwood maak gebruik van GermCure om die skool te saniteer en te ontsmet. Klik hier om die sertifikaat te besigtig.

Kontak mnr. Kurt Labuschagne vir meer navrae rakende Laerskool Lynnwood se Covid-19 regulasies.

Webblad:

Kontak ons:

Tel: 012 348 1306/8894

Epos: admin@lynnwoodlaer.co.za

Adres: