Wat is Koekeloerdag?
Ons hoof, mnr. Steve Stolk en sy personeel verkies om voornemende Lynnie-ouers persoonlik te ontmoet. Daarom hou Laerskool Lynnwood nie 'n opedag nie.
Ouers, kleuters en leerders word persoonlik genooi na ons interne kuierdag wat bekend staan as Koekeloerdag. Sodoende kry julle die geleentheid om te "koekeloer" wat by Laerskool Lynnwood
Pre-Primêr en Graad 1 gebeur.
As gevolg van Covid-19 is ons genoodsaak om hierdie jaar 'n Virtuele Koekeloerdag te hou om julle opgewonde te maak vir die nuwe mylpaal in julle en jul kinders se lewe.
Geniet dit saam met ons!
Kontakpersone
Steve Stolk
Uitvoerende Hoof
Ilse de Villiers
Senior Adjunkhoof
Nico Loggenberg
Adjunkhoof Sport en Kultuur
Kurt Labuschagne
Adjunkhoof
Ondersteuningsdienste
Hester Wandrag
Adjunkhoof Pre-Primêr
Daleen du Plessis
Departementshoof
Grondslagfase
Sharise J v Rensburg
Estie van Wyk
Departementshoof Akademie
Pre-Primêr
Departementshoof Naskool
Charlotte Mooij
Nettie Steyn
Sekretaresse:
Laerskool Lynnwood
Sekretaresse: Pre-Primêr
Charmaine Campher
Adj. Departementshoof
Naskool Pre-Primêr