Wat het ek alles nodig?

  • liniaal

  • uitveër

  • skerpmaker...

Skryfbehoefte benodigdhede vir 2021

Ouers is welkom om self benodigdhede aan te koop of kan van die aanlyn diens gebruik maak. Sien asseblief benodigdhede vir onderskeie grade.
Graad RRR, RR & R
2021
Graad 1 
2021

Aanlynbestellings

Vir u gerief, kan u enige van die bogenoemde pakkette direk by Uitkyk Skryfbehoeftes bestel. Pakkette kan by Uitkyk Skryfbehoeftes afgehaal word. Sien besonderhede hieronder.
 
IMG-20201006-WA0058.jpg
Uitkyk.jpg

Uitkyk Skryfbehoeftes is 'n familieonderneming wat al meer as 23 jaar bestaan. Hierdie jaar vat ons hande met Laerskool Lynnwood.

Elke skryfbehoeftepakket word netjies verpak met die nodige skryfbehoeftes vir u kinders, gereed vir die nuwe skooljaar. Ons verseker kwaliteit, die beste pryse en goeie diens.

LL Logo Full colour.png